Mike White (rolprentvervaardiger)

Mike White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Christopher White
Geboorte 28 Junie 1970 (1970-06-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike White (gebore 28 Junie 1970) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chuck & Buck (2000), Orange County (2002), The Good Girl (2002), en School of Rock (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search